A Study Of Barriers To Career Advancment For Professional Women In Investment Banking
Abstract
Opsomming
’n Kwalitatiewe studie was onlangs uitgevoer met die oog op hindernisse vir professionele vroue in die beleggings bank-sektor. Semi-gestruktueerde onderhoude was uitgevoer met beide manlike en vroulike deelnemers ten einde die persepsies en oortuigings van hierdie hindernisse te ondersoek. Die verhaal van Aspoestertjie was gebruik as ’n raamwerk waarin die bevindings bespreek is. Die sleutel temas wat geidentifiseer was sluit in gemeenskapstruktuur, beliggaming, manlike-dominasie, ondersteuningsraamwerk en die bou van netwerke. ’n Addisionele tema, getitel ‘As die skoen pas’ is die onderliggende draad wat die ander temas saambind en die samevatting van die studie vorm.

