Original Research
An Assessment Of Bias And Fairness Of The Culture Assessment Instrument
Submitted: 05 November 2004 | Published: 05 November 2004
About the author(s)
Themba J. Nkosi, Management, South AfricaGert Roodt, Management, South Africa
Full Text:
PDF (279KB)Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was om die sydigheid en billikheid van die Culture Assessment Instrument (CAI) te ondersoek, dit is om te bepaal of gemiddelde kultuurtellings van verskillende groepe (ras, geslag, ouderdom en taal) diskrimineer op ’n totaaltelling en itemvlak. Die steekproef het bestaan uit 4066 respondente uit vyf verskillende organisasies, afkomstig uit verskillende bedrywe. Die tellings van die 56 CAI-items is op twee vlakke gefaktoranaliseer, gevolg deur ’n iteratiewe itemontleding. Beduidende verskille tussen gemiddelde tellings van rasen taalgroepe is identifiseer, maar slegs ’n klein proporsie van die variansie kon aan kultuurverskille toegeskryf word. In gevalle waar verskille op itemvlak geïdentifiseer is, is sulke item-bewoordings ondersoek vir billikheid, bevooroordeling en die nie-stereotipering van enige groep. Gebaseer op hierdie bevindinge, is daar tot die gevolgtrekking gekom dat die CAI in sy huidige vorm nie sydig teenoor enige groep is nie en gevolglik billik is.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5506Total article views: 6376