Electronic Document Management: A Human Resource Management Case Study
Abstract
Opsomming
Die gevalle studie dien as voorbeeld van wat kan verkeerd loop met die implementering van ’n elektroniese dokumentbestuur sisteem. Teen die agtergrond van die inligtingsgemeenskap en kennishuishouding word kennissoepelheid en kennis as kapitaal bespreek. Die literatuurstudie word afgesluit met die inpak van menslikehulpbronbestuur op kennissoepelheid, wat ook die verwysings na die leerorganisasie en kompleksietydsteorie insluit. Die metodologie van die intervensie, wat uit drie fases bestaan, volg daarna. Die resultate van die drie fases word vervolgens aangebied. Slegs gedeelte welslae is behaal met die verbetering van die menslike doeltreffendheid ten opsigte van elektroniese dokumentbestuur. Die klient besluit egter om nie voort te gaan om die huidige sisteem te gebruik nie.

