The Behavioural And Personality Correlates Of Transactional And Transformational Leadership
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel argumenteer dat daar ’n statisities-beduidende positiewe verband bestaan tussen leierskapstyl en kreatiwiteit. Daar is bevind dat daar ’n hoër statisties-beduidende positiewe verband tussen transformasionele leierskapstyl en kreatiwiteit is as tussen kreatiwiteit en die ander leierskapstyle. Kreatiwiteit (vlotheid van denke en oorspronklikheid) kan gedeeltelik verklaar word deur die Veelfaktorleierskapvraelys (MLQ). Om dit te illustreer, gebruik die navorsers in hierdie studie die Veelfaktorleierskapvraelys ten einde leierskapstyl te identifiseer en tweedens drie meetinstrumente wat kreatiwiteit meet. Die argument word gesubstansieer deur die resultate van ’n statistiese ontleding van leierskapstyle en kreatiwiteit.

